Current time: 09-26-2017, 12:18 AM

Hello There, Guest! Register
facebook
Instagram
Eddles

Bullshoek in June

Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
#1
My wife and I are off to bullshoek for a week on sunday for week. I googled the weather and it looks really nice. No rain!
We'll be staying at rondeberg and I'll be taking my little ark duck with my electric so I'll be fishing mainly the areas close to rondeberg.
I know it's not a great time to fish there but we needed a break and we love bullshoek. After the recent rains, I'm hoping the fish may be a bit hungry.
I'll be using a few cranks as well as my favourite damiki grub and other plastics. I got my pb smallie on the rocks opposite rondeberg when the water was low so maybe I'll get lucky again.
My other favourite plastics I've used and caught a lot of fish there with are the yamasenko and bbb 4" worms and squirrel tails
A buddy of mine told me to try a spinner bait. I've never had much luck with spinner baits.
I've also got a bag of danny joe's floating worms which I'm quite excited to try on either a texas or shaky head rig.
Any tip's will be welcome from the pro's!
Many thanks, Cheers guy's.
Rob
Reply
BFSA
#2
20170609 Friday
Die Atlantiese hoogdruk beweeg vandag suid om die land en bring landwye mooiweer. Wolklose weer en aardstraling gaan bydra tot baie koue weer in die oggend.... Landwyd dit is.

20170610 Saturday
Aitsa ... nog 'n front !. Hierdie een is flou te vergeleke met die vorige een. Buiten dit egter, lyk hy nie te onaardig nie en sal meer reën bring as wat gisterbereken is. Neerslag behoort van wes na oos af te plat. Verder is daar 'n steuring van lae druk in die bolug wat heel waarskynlik ook 'n strook donderweer uit Upington se wêreld oor die sentrale binneland intrek.

20170611 Sunday
Die Atlantiese hoogdruk beweeg gedeeltelik onder die land in en bring nog bietjie reën oor die Skiereiland en suidwestelike puntjie van die land. Aangesien 'n volgende front op pad is kom die hoogdruk nie behoorlik onder die land in nie wat beteken dat die Suid-Kaap van neerslag ontsê word.

20170612 Monday
Die volgende front beweeg oor die Kaap in met nog 'n paar druppels... nie baie nie aangesien die front effe op sy rug lê. Soos die vorige front kry die hoogdruk nog nie kans om behoorlik onder die land in te kom nie... weer a.g.v. 'n volgende front.

20170613 Tuesday
Die laaste van die sarsie fronte beweeg vandag suid van die land verby sonder om veel reg te kry en aangesien die Atlantiese hoogdruk vanuit die weste oor die land inbeweeg, lyk dit nie of die Suid-Kaap reën gaan kry nie. Landwyd mooiweer eintlik behalwe vir die reënbuitjies wat op hierdie stadium oor die noordelike deel van KZN voorkom.

20170614 Wednesday
Landwyd mooiweer aanvanklik maar daar is nog 'n front op pad. Nie 'n grote nie en sal teen die aand by die Kaap uitkom. Neerslag behoort hoofsaaklik tot die Skiereiland beperk te bly.

20170615 Thursday
Die front kry effens lyf maar bring nie baie reën nie... net koue. Dit behoort "uitgedroog" oor die suidelike deel van die land te beweeg.

20170616 Friday
Nog 'n front kom nader en behoort weer teen die aand se kant oor die Kaap in te kom. Hierdie front is ook 'n flouerige gedoente met min reën. Die meeste daarvan weereens oor die Skiereiland.

20170617 Saturday
Aanvanklik steeds reën a.g.v. die kouefront maar sal later uit die weste opklaar terwyl dit oor die suidelik deel van die land vee... met reënbuie maar nie baie nie.

20170618 - 20170624
Met die klomp fronte wat nou oor die Kaap inkom of suid van die Kaap verby beweeg kry die hoogdruk nooit kans om onder die land in te kom nie. Dit is slegte nuus vir die Overbergers. Ons kan maar net hoop dat die front van die 22ste effens hoër kan inkom. Indien so, behoort die Overbergers ook te glimlag...
[Image: big_fish_eat_little_fish.jpg]
BIG FISH EAT LITTLE FISH....
Reply
#3
Pack warm clothing and remember the report back :blue-cool:
Regards
Robert Jacobs
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)