Current time: 11-18-2017, 04:31 AM

Hello There, Guest! Register
facebook
Instagram
Eddles

Bass Boat Settings-HELP-

Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
#1
Middag Almal-

Kan iemand my asb verwys- Ek het n Rebel 531 Evo2 -

Wie kan my in Pta help wat weet wat hulle doen om my setting uit te sorteer-
Al moet ek uit Pta ry om dit vir iemand te vat wat verstaan van Bass boot settings-

Julle raad sal baie waardeur word-

<!-- e --><a href="mailto:raymondr@grandmark.co.za">raymondr@grandmark.co.za</a><!-- e -->
082 787 957
Reply
BFSA
#2
Sal jou enige tyd help,stuur net vir my die fotos soos gevra.
Trek n reguit lyn met die boot se onderkant tot by die motor.

As ek daai foto het sal ek jou se wat jy moet doen.
Groete
Edit your signature here ... <a href="http://www.bassfishing.co.za/bassingnews/ucp.php?i=profile&mode=signature">Edit</a>
Reply
#3
More Plaasdam-

Dankie ek gaan jou weer bel vandag, paar vra wat ek het-

Maar ek soek nog steed iemand met baie kennis wat die boot kan gaan ry en my opinies kan gee, verbeteringe kan doen ens.

Raymond
Reply


Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)